Litenuf Logo
 

Deon Beukes, September 2010

September 29, 2010Testimonials

Dear Vivienne,   (20.09.10)

Firstly I would like to apologize for only replying to your mail now.  I did it on purpose as the feedback I would have given after the 40 days would not have been 10% of my testimony.  Not that I have reached 100% at this stage.  I can see the Lord doing major things in my/our lives and this is only the beginning.  For that matter our whole family.

During the 40 days I’ve lost 8 kg’s.  Thereafter I’ve started with a series fast (1 day fast, 1 day eat) and plan to continue up to end October.  During the eat days I still stick to the Litenuf formula (no sugar, no wheat, lots of fruit, lots of water etc) and the fast days I only drink water. To date I’ve lost 13 kg. 

During this time I continue to draw closer and closer to the Lord and stand amazed at the amount of strongholds He reveals to me.  As I indicated on my first mail to you, your visit to the Danie Botha’s camp was just for me, and this has proven to be SO TRUE.  The 40 days has changed my/our lives forever.  We do not buy any sugar or wheat any more only a 500g raw sugar for the kids. Sweat for the kids is only for high days and holidays  My wife looks great, she lost about 3 kg (BMI now about 21), my son (11 years) also lost 10% and he looks better than ever.

So thank you from the bottom of my heart for your obedience to do this presentation to such a big group (as you said in July.)  It has changed our lives. All the praise to my Abba Father, my Lord and Master Jesus and Holy Spirit (my best friend).   We will never be the same again (Jesus said mos “I’ve come to… proclaim the acceptable year of the Lord….to set the captives free etc”) 

I will continue to keep you updated until I’ve reached my goal.

God bless

Deon and family

Hierdie epos het my en Vivienne so geseën dat ons vir hom die volgende teruggeskryf het (25.09.10):

Hallo Deon
Dit is Retha hier. Ek het jou mail ‘n rukkie gelede gelees maar weer vandag. Ek gaan so deur al die mooi getuienisse van die afgelope tyd en prys die Here vir Sy Grootheid en die werk in mensekinders se lewens.
Ek wil van my kant af ook vir jou sê ek staan “amazed” en sal verder met Vivienne vir jou en jou familie in julle beloofde land in bid, (nie vir 40 jaar nie), omdat jy gehoorsaam is … en nie soos die Israeliete murmureer nie.
(Ek verwys na die opdrag wat die Here vir my en Viv gegee het uit Joshua 1:15 “You are to help your brothers until the Lord gives them rest, as He has done for you, and until they too have taken possession of the land that the Lord your God is giving them. After that, you may go back …”) (Net vir interessantheid, Viv het eers later ontdek dat die 3 voorbereidingsdae wat sy geskryf het, vergelyk kan word met Jos. 1:11)
moeite werd gewees het om die aanbieding daar te gee. Want Hy is die Herder wat al die ander skapies sal los en die een gaan soek wat verdwaal geraak het.Daar is ook ander wat die kamp bygewoon het, wat met goeie resultate die 40 dae deurloop het, maar al sou jy die enigste gewees het wie se lewe die Here hierdeur verander het, sou dit nogsteeds vir ons die

Ons kry deur middel van Fit for Praise elke week met Daleen Botha te doen. Kan ons hierdie epos van jou vir haar en Danie gee om te lees? Ons kan jou naam uithaal as jy dit verkies. Ek dink net dit kan vir hulle ook ‘n inspirasie wees, ‘n bevestiging dat hulle reg gehoor het toe hulle ons na die kamp genooi het. Kan ek dit ook aan die paar stuur wat gereeld vir Litenuf CC bid en saam met ons vertrou dat die Here ook vorentoe vir ons finansieel sal bly in staat stel om hiermee voort te gaan. Ek verstaan hierdie gaan nie jou volledige getuienis wees nie want die Here werk nog, maar ons kan later die vervolg ook aangee.

Die Here seën jou Deon so op jou oorwinningspad. En ons onderneem om steeds vir jou te bid.

Groete aan jou familie.
Ons salueer julle.
Reet en Viv

Deon se antwoord (26.09.10):

Hi Retha,

You are most welcome and please do not remove my name.  I will communicate with anyone who need support or inspiration.  Time is too little to be anonymous, remember Rev 12:11  You are so right that this is the beginning and not the end of our testimony, but your contribution will always be remembered.   The Lord will take us as deep as we are willing to go (and I intend to stop on the other side “of the world”  if possible) .

Thanks for all your prayers and obedience.

Shalom Shalom

Deon Beukes

 Email: deon.beukes@eskom.co.za

 Aangesien Deon gewillig is om met enigiemand te kommunikeer om te inspireer, het ek nie sy eposadres weggelaat nie.

NS. Hy is Afrikaanssprekend vir diegene wat graag met hom in Afrikaans wil kommunikeer.

Comments are closed.

Write a Comment