Litenuf Logo
 

Testimonies

April 21, 2013Testimonials

I was hospitalized with anorexia and I left hospital with bulimia. I have spent my whole life battling with a food disorder of some kind, until LITENUF. Survival came by clinging to the Lord but there was always this battle. True freedom has come through LITENUF and the truth of God’s Word. I am beginning to walk in the potential God has planted within me without fear!!! What a gift this is. – Carol

‘n Bakkie “Double Delight” was die begin van my 20 jaar stryd met die eet-steurnis … anorexia en bulimia. Ek het op ‘n stadium 37kg geweeg en nog steeds gedink ek is dik. Op 12 November 2010 het ek dit vir die eerste keer aan iemand, (Retha) erken.  Ek het dit finaal oorwin. Ek is vry! –  Liezel


Wow! Is all that comes to mind. This has been a life changing experience for me and even though I fell off the wagon a bit towards the end, I did not give up. Today is Day 40 and I have walked a path of self-discovery with my Saviour Jesus Christ. My revelations have been amazing and I was so aware of God’s nearness. The truth I suppose is never easy for any of us especially when its staring you in the face, but I truly feel that I am on the path to be the best mother, wife, daughter, sister, citizen, friend…. that I could possibly be. Perhaps it would be appropriate to say that the journey is complete but instead I want to say that my journey has just started! Thank you for this beautiful programme and I hope that you continue touching lives the way you have mine. –  Tracy

 

When I began the journey I felt God was initiating a new day for me – He has indeed breathed such new life into me, He has awakened a new season in my life; I am most certainly not the same person now that I was when I started the journey.  He has taken me off the path of self-destruction, stunted growth and fruitlessness, and has instead started me on the path of inner freedom like I have never known before. All praise and all glory to Him and Him alone! – Heidi

 

Wens ek kan vir jou vertel hoe baie hierdie reis vir my beteken het! Dankie! I praise the Lord  that I can change and find the freedom and wholeness that God has for me, through your journey and with your help. The fasting/your guidance etc. has enabled me to move with the leading of the Holy Spirit en om weer JOY in my lewe te ervaar! – Anonymous


Ek gaan ‘n ‘continuous’ 40 dae in my lewe hê. Hoe dan anders? Ek het so geestelik gegroei dat ek skoon emosioneel is. Ek besef nou hoe groot God se goedheid en eindelose genade is … om stil te raak en te luister! Ek het 8,6kg verloor.   Annemarie


Ek sal nooit weer op ‘n dieet gaan nie, dis te negatief vir my. Ek hou van hoe ek nou eet. Dit is FANTASTIES!!!  Die Here het nie vir my verniet woord gegee  – I WILL SET YOU FREE!!!!  Op geestelike vlak, kan dit nie beter gaan nie. God het regtig my hand gevat en saam stap ons nou hierdie pad elke dag. Die Here het soveel geslote deure oor Hom en myself oopgemaak.   Malinda


God has healed me from 10 years of intense colon pain and food intolerances. I encourage everyone to deal with past hurts and enemy footholds (Astrology – Isaiah 47:13-15) All Glory to God!!!  Des

Hierdie vas was vir my ‘n geloofsverdieping. Toe ek begin het was een van my doelwitte om meer balans in my wese te hê. Hierdie proses het my daarmee gehelp. Ek gaan soetgoed baie meer matig inneem. Ek het my teikengewig bereik – het 7 kg verloor. Phillip (Chirurg)

 

Weke na sy reis skryf Phillip weer:  Ons reis saam met julle dra steeds vrugte. Dit het my in ‘n roetine gesit ten opsigte van my bybelstudie, gebed, ens….dankie daarvoor.

Hierdie was my 2de 40 dag reis saam met Litenuf en ek was sommer vinnig verbaas met hoe baie ek al gegroei het vanaf die vorige reis … soos Viv sê, daai 5 grade rigtingverandering maak op die ou einde ‘n groot verskil. Na die 1ste reis het ek geleer dat my liggaam glad nie so gelukkig is met koring en in my 2de reis dat ek ‘n yster tekort het. ‘n Groot geestelike deurbraak was dat ek agtergekom het hoe belangrik die “eie ek” vir my was en hoe ek moes sterf in myself sodat Jesus in my kan leef!  Elmien


Comments are closed.

Write a Comment